| Modulekode | FRN 123 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Voortsetting van volledige oorsig van Franse grammatika: verdere ontwikkeling van lees-, skryf-, spraak- en begrip-vermoëns; analise en interpretasie van tekste. |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Diensmodules | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Voorvereistes | FRN 113 |
| Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Akademiese organisasie | Moderne Europese Tale |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App